Meer inlingting oor die Omega 3 met EPA + DHA (90) 1000mg
HIERDIE IS DIE BESTE OMEGA 3 WAT JY KAN KRY !!! - (Omdat dit die EPA + DHA in het)
Meer oor die voordele van Omega 3:
Elke mens het nodig om elke dag Omega 3 te drink en dit werk wonderlik saam met jou Tonalin CLA !
Dis noodsaaklik om die suiwer visolies in te kry!
Help vir:
- Wonderlike om Tiener Aknee op te los.
- Help vir Inflamasie
- Goed vir brein funksie
- Verlig Arhritis
- Goed vir hartprobleme
- Help vir Hoë bloeddruk
-Indien saam met Tonalin gedrink word, verlig PMS en Menopause
-en nog baie meer ……
E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. | Tel: 012 993 4028 | Cell: 082 209 2022
805 Jacqueline Drive, Garsfontein, Pretoria East | Please note: we are open on Saturdays, but closed on Mondays