Articles

Skin Guard deur Sontal

Beskerm jou  (en jou gesin)  se vel en oë  teen die skadelike:

  • UV strale van die son en
  • Strale van Rekenaars

Slegs 1 kapsule  per dag !
 
Veilig en baie noodsaaklik vir kinders ook!

SkinGuard deur SONTAL met Xangold Lutein help vir die volgende:

          Vel gesondheid:

  • Beskerm die vel van binne en buite teen bv. Vrye Radikale !;
  • Voorkom sonvlekke en pigmentasie vlekke op die vel.
  • Bevogtiging en elastisiteit van die vel;
  • Help vir droë vel;
  • Help die vel om natuurlik te beskerm teen die UV strale van die son;
  • Help teen fyn plooie;

Oog Gesondheid:

  • Beskerm oë teen skadelike UV van die son.
  • Help vir droë oë;
  • Beskerm teen die veroudering van die oë – AMD (AMD wat blindheid veroorsaak)
  • Dit absorber blou lig wat AMD veroorsaak
  • Versterk die oog se selmembraan
  • Verbeter oë se fokus
  • Voorkom oog katarak

 
Agv. die mens se toename in die bloodstelling van gevaarlike strale van die son, en die toename in vel kanker en ander verwante skade, is dit soos die Engelse sê “imparative” om die vel te beskerm.
-     SkinGuard bevat ‘n aantal bestanddele wat bekend is vir hulle eienskappe om skadelike stale te absorbeer en die vel op verskeie maniere te beskerm.
-     SkinGuard vervang nie effektiewe sonskerm nie, maar ondersteun die effektiwiteit van die goeie sonskerms.
      Dus sal jou kwaliteit sonskerms beter werk.
-     SkinGuard sal nie verhoed dat jy bruin word nie, dit sal eerder tot ‘n gesonder velkleur bydra.
 
Die SkinGuard beskerm die vel van binne (die dieper vellae) teen die sonskade en vlekke.
Dit voorkom dan veroudering en vorming van vlekke.
Dis nogsteeds nodig om sonblok te gebruik, om te voorkom dat die buitenste laag van die vel rooibrand en beskadig.
 
Hoe SkinGuard werk:
Luteïen en zeaxantien is ‘n geel karotenoëede (pigmente) wat in die gousblom blom, groen blaargroentes en eiers gevind word.
In die natuur beskerm kartenoëede die plante teen te veel sonlig.
Sonder heirdie beskerming, sal die son se strale die plante brand en beskadig.
Met die gebruik van Luteïen en zeaxantien voedingsaanvullings, word die vel op dieselfde manier beskerm.
Dit beskerm jou vel teen sonskade op 2 maniere:
 
-    Dit werk as ‘n interne sonskerm om skadelike UV-lig van die vel af te filter
-    Dit werk as ‘n anti-oksidant wat die vel teen vry radikale beskerm.
 
Studies toon dat vel rooiheid en ontsteking wat deur UV-lig veroorsaak word, deur die aanvulling van Luteïen en zeaxantien verminder.
Dus voorkom dit veroudering, bv. Ouderdomsvlekke, velpigmentasie en plooie.
Dit verhoog ook hidrasie en die elastisiteit van die vel.
 
Om die volle optimale beskermings effek van SkinGuard te ervaar moet jy dit elke dag gebruik.

Cole Beasley Authentic Jersey Josh Sitton Jersey James Laurinaitis Youth Jersey Bo Jackson Jersey Christine Michael Womens Jersey Buster Skrine game Jersey Jerod Mayo Jersey Terrell Suggs Jersey Womens Matt Shaughnessy M Jersey Adam Thielen Jersey Elite Dan Skuta Red Jersey Youth Linval Joseph Purple Jersey Garrett Graham Womens Jersey Josh Wilson Womens Jersey Evan Dietrich-Smith Womens Jersey Gary Zimmerman Authentic Jersey Bishop Sankey Authentic Jersey Devin Hester Jersey Gary Barnidge Jersey Danny Woodhead Womens Jersey Jason Avant Jersey Youth Delanie Walker 3X Jersey Thomas DeCoud Black Jersey C.J. Spiller Womens Jersey Jon Asamoah White Jersey Authentic Major Wright XL Jersey Dan Carpenter Womens Jersey Charley Taylor Womens Jersey Authentic Fred Jackson Royal Blue Jersey Kelvin Benjamin Jersey Darrelle Revis Womens Jersey Denarius Moore Authentic Jersey Eli Harold Jersey Womens Eric Rowe M Jersey Hroniss Grasu Womens Jersey Womens K.J. Wright S Jersey Preston Parker Womens Jersey Womens Archie Manning Black Jersey Youth Matthew Stafford S Jersey Carlos Dunlap Jersey Womens Isaac Redman Small Jersey Womens Clint Boling limited Jersey Dwight Lowery Jersey Youth L.J. Fort S Jersey Marqise Lee Womens Jersey Chris Givens Jersey Cory Redding Authentic Jersey Womens Lavelle Hawkins Small Jersey Malcolm Jenkins Womens Jersey Authentic Doug Flutie 3X Jersey Cortez Allen Authentic Jersey Larry Csonka Jersey