Articles

CalciCol

Elke vrou bo 40 het hierdie heerlike aanvulling nodig vir totale Kalsium, Magnesium, Kalium, Kollageen, Vit D3, Vit K2 en Vit C met Fosfor, Sink, Koper en Yster nodig vir gesonde sterk bene en elastiese vel.

Koop hierdie 1 produk en kry al die voordele !
- Beendigdheid
- Versterk bene en Bindweefsel
- Help vir gewrigspyne
- Gesonde, sterk vel, hare en naels

Been bestaan hoofsaaklik uit kollageen,
Been is ’n lewende en groeiende weefsel. 
Kollageen is 'n proteïen wat 'n sagte raamwerk vorm, en kalsium is 'n mineraal wat die raamwerk versterk en verhard.

Die hoof bestanddele van CalciCol is Kollageen en Kalsium 

Hoekom is dit belangrik om met Kollageen EN Kalsuim bestanddele te supplementeer?

-     Kollageen:   Been bestaan hoofsaaklik uit kollageen, been is ’n lewende , groeiende weefsel.
 Kollageen is 'n proteïen wat 'n sagte raamwerk vorm, en kalsium is 'n mineraal wat die raamwerk versterkte en verhard.
 Hierdie kombinasie van kollageen en kalsium maak been sterk maar terselfdertyd buigsaam genoeg om spanning te weerstaan.
Meer as 99 persent van die liggaam se kalsium is vervat in die bene en  tande. 
Die oorblywende 1 persent word in die bloed gevind.
-    Calcium:      Kalsium saam met genoegsame Vitamin D help om goeie been gesondheid te onderhou en kan die risiko van osteoporose of osteoporotiese frakture verminder.
-      se unieke formule bevat ook vitamien D3, vitamien K2 as MenaQ7 en Vitamien C wat sinergisties saamwerk om optimale opname van kalsium moontlik te maak.
-    Die formule bevat ook ander minerale wat belangrik geag word vir optimale been gesondheid.
Minerale soos magnesium, kalium, fosfor, koper en sink wat nodig is vir die normale vorming en instandhouding van been struktuur en bindweefsel asook hare, vel en naels.
 
Voordele van Peptan Kollageen aanvulling:
-    Anti-Aging
-    Gewrigspyne - Osteoarthritis, osteoporosis, arthritis, rumatiek, ens.
-    Beendigdheid, been pyne, versterk bindweefsel (swak spiere) en
-    Elastisiteit van die vel (versag plooie).
-    Sterk gesonde naels en hare
-    Help ook vir droë vel – gesig, lyf en hakke;
-    Laat jou rustig slaap
-    Sorg vir vinnige genesing na bv. ‘n operasie, besering ens.
-    Versterk spiere en bindweefsel – voorkom maklike spierbeserings.
-    Uitstekend vir heling en voorkoming van rekmerke
 
Beskikbaar in Berry geur
CalciCol bevat afgeroomde melkpoeier (Laktose) met bygevoegde Laktase wat help teen Laktose intoleransie.

Cole Beasley Authentic Jersey Josh Sitton Jersey James Laurinaitis Youth Jersey Bo Jackson Jersey Christine Michael Womens Jersey Buster Skrine game Jersey Jerod Mayo Jersey Terrell Suggs Jersey Womens Matt Shaughnessy M Jersey Adam Thielen Jersey Elite Dan Skuta Red Jersey Youth Linval Joseph Purple Jersey Garrett Graham Womens Jersey Josh Wilson Womens Jersey Evan Dietrich-Smith Womens Jersey Gary Zimmerman Authentic Jersey Bishop Sankey Authentic Jersey Devin Hester Jersey Gary Barnidge Jersey Danny Woodhead Womens Jersey Jason Avant Jersey Youth Delanie Walker 3X Jersey Thomas DeCoud Black Jersey C.J. Spiller Womens Jersey Jon Asamoah White Jersey Authentic Major Wright XL Jersey Dan Carpenter Womens Jersey Charley Taylor Womens Jersey Authentic Fred Jackson Royal Blue Jersey Kelvin Benjamin Jersey Darrelle Revis Womens Jersey Denarius Moore Authentic Jersey Eli Harold Jersey Womens Eric Rowe M Jersey Hroniss Grasu Womens Jersey Womens K.J. Wright S Jersey Preston Parker Womens Jersey Womens Archie Manning Black Jersey Youth Matthew Stafford S Jersey Carlos Dunlap Jersey Womens Isaac Redman Small Jersey Womens Clint Boling limited Jersey Dwight Lowery Jersey Youth L.J. Fort S Jersey Marqise Lee Womens Jersey Chris Givens Jersey Cory Redding Authentic Jersey Womens Lavelle Hawkins Small Jersey Malcolm Jenkins Womens Jersey Authentic Doug Flutie 3X Jersey Cortez Allen Authentic Jersey Larry Csonka Jersey